duimnael|regs|Bhupinder Singh dra die Patiala-halsnoer, wat hierdie diamant bevat.

Die De Beers-diamant van 428.5 karaat is in 1888 in die Kimberley-myn gevind. Nadat dit geslyp was is dit 234.65 karaat. Die ongeslypte diamant se afmetings was 47.6 x 38.1 x 38.2 mm. Die diamant se waarde is onbekend.

Bron http://www.netwerk24.com/nuus/2015-01-26-interaktiewe-storie-toets-jou-kennis-oor-die-grootste-geslypte-diamante

Kategorie:Diamante Kategorie:Skatte