Die Blouvin-tuna (Thunnus thynnus) is 'n roofvis wat voorkom in sub-tropiese water van die Atlantiese Oseaan. Die vis is uiters gewild as soesji en is as gevolg daarvan totaal oorbevis en op sommige plekke reeds uitgewis. Die vis kom voor aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as Atlantic bluefin tuna.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Thunnus-thynnus.html
Kategorie:Beenvisse