Die Hyundai Elantra (Koreaans: 현대 엘란트라), of Hyundai Avante (현대 아반떼) in Suid-Korea, is 'n kompakte motorvoertuig wat deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Hyundai vervaardig word sedert 1990, en is nou reeds in sy vyfde geslag.

Die Elantra was voorheen bemark as die Lantra in Australië en 'n paar Europese markte. In Australië was dit te danke aan die soortgelyke naam Mitsubishi Magna Elante. Dit het aanleiding gegee tot onenigheid met ander motorvervaardigers, en die naam is in 2001 wêreldwyd gestandaardiseer as "Elantra" (met die uitsondering van Korea); Maleisië gebruik nou ook die "Elantra" naam, in plaas van die "Avante" van ouds.2012 Heelnuwe Hyundai Elantra van stapel gestuur in Maleisië LIVE LIFE DRIVE.

Tweede geslag (1995–2000)

Eksterne skakels

Verwysings

Elantra