Rundulughawe (IATA: NDU, ICAO: FYRU) is 'n lughawe wat Rundu, 'n dorp in die Kawangostreek van Namibië, bedien. Die lughawe is ongeveer 6,5 km (4 myl) suidwes van die dorp Rundu. Dit was tydens die grensoorlog 'n operasionele militêre lugmagstasie van die Suid-Afrikaanse Lugmag.

Fasiliteite Die lughawe lê op 'n hoogte van 1 106 meter (3 627 vt) bo seevlak. Dit beskik oor een aanloopbaan (aangewys as 26/08) met 'n teeroppervlak van . Dit het ook 'n sekondêre aanloopbaan van wat aangewys is as 18/36, maar wat beskadig en onbruikbaar is.

Lugrederye en bestemmings Air Namibia (histories) — Windhoek Eros-lughawe; Katima Mulilo-lughawe; Grootfonteinlughawe, Grootfontein

Verwysings

duimnael|links|320px|Vliegtuigloods en terminaalgebou by Rundu Eksterne skakels Namibia Airports Company

Kategorie:Lughawens in Namibië