Caniformia is 'n suborde van die orde van roofdiere (Carnivora). Dit bevat al die hondagtige soogdiere, wat die katagtige Feliformia uitsluit. Die diere het kloue wat nie kan terugtrek nie. Van die bekende lede sluit in: bere, robbe, ware honde, ens.
Die ander suborde van Carnivora is die katagtige Feliformia.
Klassifikasie Suborde Caniformia ("hondagtig") Familie Canidae: Jakkalse, wolwe en honde Familie Ursidae: Bere Familie Ailuridae: Rooi Pandas Familie Mephitidae: Muishonde Familie Mustelidae Familie Procyonidae: Wasbere Superfamilie Pinnipedia Familie Odobenidae: Walrusse Familie Otariidae: Robbe met ore Familie Phocidae: Oorlose robbe
Kladogram
Eksterne skakels
Taxonomicon
Kategorie:Roofdiere Kategorie:Soogdiere Kategorie:Carnivora