Die Eurolughawe Basel-Mulhouse-Freiburg (IATA-kode: MLH, BSL, EAP, ICAO: LFSB) is 'n internasionale lughawe 3.5 km (2.2 myl) noordwes van Basel (Switserland), 20 km (12 myl) suidoos van Mulhouse (Frankryk), en 46 km (29 myl) suid-suidwes van Freiburg im Breisgau (Duitsland). Dit is geleë in Frankryk, op die administratiewe grondgebied van die munisipaliteit van Saint-Louis naby die Switserse en Duitse grense.

Die lughawe dien as 'n basis vir easyJet Switserland.

Verwysings

Kategorie:Elsas Kategorie:Grand Est Kategorie:Lughawens in Frankryk