Hippotragus is 'n genus van wildsbokke in die familie van horingdraers (Bovidae) en die orde van ewehoewiges (Artiodactyla). Die genus word in dele van Afrika aangetref.

Spesies Die genus omvat twee lewende en een uitgestorwe spesie: Bastergemsbok, Hippotragus equinus Bloubok, Hippotragus leucophaeus (uitgesterf) Swartwitpens, Hippotragus niger

Eksterne skakels

Kategorie:Wildsbokke