Die Nedbank Gholfuitdaagtoernooi (Engels: Nedbank Golf Challenge), voorheen bekend as die Million Dollar Challenge, is 'n professionele gholftoernooi vir mans wat jaarliks by die Gary Player-buiteklub in Sun City, Noordwes, Suid-Afrika, gespeel word. Oorspronklik was dit nie 'n amptelike verdienstetoernooi op enige van die wêreld se groot toere nie, maar dit het in 2013 'n amptelike toernooi vir die Sonskynreeks en Europese toer geword.

Soos baie hoëprofiel nieamptelike toernooie in professionele gholf vind dit plaas tussen die sluiting van die PGA-toer vroeg in November en Kersfees. Dit lok gewoonlik baie van die wêreld se hoogsgeplaasde spelers.

Wenners Jaar Speler LandTellingWenner seaandeel (VS$) 2021 afgelas weens die wêreldwye Covid-19-pandemie 2020 2019 Tommy Fleetwood 276 (−12) 2 500 000 2018 Lee Westwood (3) 273 (−15) 1 250 000 2017 Branden Grace 277 (−11) 1 166 660 2016 Alex Norén 274 (−14) 1 166 660 2015 Marc Leishman 269 (−19) 1 250 000 2014 Danny Willett 270 (−18) 1 250 000 2013 Thomas Bjørn 268 (−20) 1 250 000 2012 Martin Kaymer 280 (−8) 1 250 000 2011 Lee Westwood (2) 273 (−15) 1 250 000 2010 Lee Westwood 271 (−17) 1 250 000 2009 Robert Allenby 277 (−11)PO 1 200 000 2008 Henrik Stenson 267 (−21) 1 200 000 2007 Trevor Immelman 272 (−16) 1 200 000 2006 Jim Furyk (2) 276 (−12) 1 200 000 2005 Jim Furyk 282 (−6)PO 1 200 000 2004 Retief Goosen 281 (−7) 1 200 000 2003 Sergio García (2) 274 (−14)PO 1 200 000 2002 Ernie Els (3) 267 (−21) 2 000 000 2001 Sergio García 268 (−20)PO 2 000 000 2000 Ernie Els (2) 268 (−20)PO 2 000 000 1999 Ernie Els 263 (−25) 1 000 000 1998 Nick Price (3) 273 (−15)PO 1 000 000 1997 Nick Price (2) 275 (−13) 1 000 000 1996 Colin Montgomerie 274 (−14)PO 1 000 000 1995 Corey Pavin 276 (−12) 1 000 000 1994 Nick Faldo 272 (−16) 1 000 000 1993 Nick Price 264 (−24) 1 000 000 1992 David Frost (3) 276 (−12) 1 000 000 1991 Bernhard Langer (2) 272 (−16) 1 000 000 1990 David Frost (2) 284 (−4) 1 000 000 1989 David Frost 276 (−12) 1 000 000 1988 Fulton Allem 278 (−10) 1 000 000 1987 Ian Woosnam 274 (−14) 1 000 000 1986 Mark McNulty 282 (−6) 300 000 1985 Bernhard Langer 278 (−10) 300 000 1984 Seve Ballesteros (2) 279 (−9) 300 000 1983 Seve Ballesteros 274 (-14) 300 000 1982 Raymond Floyd 280 (−8)PO 300 000 1981 Johnny Miller 277 (−11)PO 500 000 PO: wenner na 'n uitspeel.

Kategorie:Gholf Kategorie:Sportkompetisies in Suid-Afrika