Die Aermacchi MB-326 is 'n ligte militêre straalvliegtuig wat in Italië ontwerp is. Dit was oorspronklik bedoel om 'n tweesitplekopleier te wees, maar daar was ook enkel- en tweesitplek ligte-aanvalsweergawes geproduseer.
Dit is een van die kommersieel-suksesvolste vliegtuie van sy soort, wat deur meer as 10 lande aangekoop en onder lisensie vervaardig is in Australië, Brasilië en Suid-Afrika. Dit het vele kategorierekords opgestel, insluitend 'n hoogterekord van 17 315 meter (56 807 voet) op 18 Maart 1966. Meer as 600 hiervan is gebou.
Sien ook Atlas Impala Lys van vegvliegtuie
Eksterne skakels
Bronne "Aermacchi M.B.326". The Illustrated Encyclopedia of Aircraft, London: Orbis, Volume 1, Issue 1, 1981, p. 20. "Aermacchi M.B.326K". The Illustrated Encyclopedia of Aircraft, London: Orbis, Volume 1, Issue 2, 1981, p. 34. Andrade, John. Militair 1982. London: Aviation Press, 1982. . Angelucci, Enzo and Paolo Matricardi. World Aircraft: Combat Aircraft 1945–1960. Maidenhead, Berkshire, UK: Sampson Low Guides, 1980. . Burden, Rodney A., Michael A. Draper, Douglas A. Rough, Colin A Smith and David Wilton. Falklands: The Air War. Twickenham, UK: British Air Review Group, 1986. .
Fenili, Vincenzo. "Impala sul Bush." JP4 Magazine, January 1990. "High-Macchi Flying." Flight International, 20 September 1961. pp. 492–494. Jannetti, Fabrizio. "30 anni di '326." Aeronautica & Difesa magazine, Rome: Ed. Ai editions, N.14, December 1987, pp. 38–47.
Taylor, John W.R., ed. Jane's All The World's Aircraft 1969–70. London: Jane's Yearbooks, 1969. War Machines Encyclopaedia (Italian edition printed by De Agostini). London: Aerospace Publishing, 1985, pp. 2117–19.
Kategorie:Suid-Afrikaanse Lugmag Kategorie:Vegvliegtuie