Donkeroranje is 'n donker kleurskakering van oranje.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word donkeroranje as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FF8C00RGB-kleurmodel(255, 140, 0)CMYK(0, 45, 100, 0)HSV(33°, 100%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure