Kepler-32 is ’n hoofreeksster van spektraaltipe M1V sowat 1301,1 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Swaan. Dit is in Januarie 2012 deur die Kepler-ruimteteleskoop ontdek.
Die ster het ’n massa van , ’n radius van en ’n temperatuur van 3 900 K – dit het dus sowat die helfte van die son se massa en radius en twee derdes van die Son se temperatuur. Die eerste twee planete wat om die ster ontdek is, was Kepler-32b en Kepler-32c. In April 2013 is die bestaan van nog drie planete bevestig. Die massa van die planete kon egter nie akkuraat gemeet word nie.Transit Timing Observations from Kepler: IV. Confirmation of 4 Multiple Planet Systems by Simple Physical Models: Daniel C. Fabrycky, Eric B. Ford, Jason H. Steffen, Jason F. Rowe, Joshua A. Carter, Althea V. Moorhead, Natalie M. Batalha, William J. Borucki, Steve Bryson, Lars A. Buchhave, Jessie L. Christiansen, David R. Ciardi, William D. Cochran, Michael Endl, Michael N. Fanelli, Debra Fischer, Francois Fressin, John Geary, Michael R. Haas, Jennifer R. Hall, Matthew J. Holman, Jon M. Jenkins, David G. Koch, David W. Latham, Jie Li, Jack J. Lissauer, Philip Lucas, Geoffrey W. Marcy, Tsevi Mazeh, Sean McCauliff, Samuel Quinn, Darin Ragozzine, Dimitar Sasselov, Avi Shporer
Planetêre stelsel
Verwysings
Eksterne skakels
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Kepler-voorwerpe Kategorie:Swaan (sterrebeeld) Kategorie:Planetêre stelsels Kategorie:M-tipe hoofreekssterre