Bole is 'n kleur (nie "Bollie" nie!), 'n skakering tussen bruin en maroen.
Volgens die woordeboek van kleur, was die eerste gebruik van "bole" as 'n kleurnaam in Engels reeds in 1386.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word bole as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#79443BRGB-kleurmodel(121, 68, 59)CMYK(0, 44, 51, 53)HSV(9°, 51%, 47%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure