Guarrieko (Fockea capensis) is 'n endemiese en buitengewoon seldsame plant wat in die Suid-Kaap aangetref word. Een van die plante is in 1798 in die tuin van die Imperiale Oostenrykse paleis van Schönbrunn geplant en leef vandag nog. Die plant was op 'n tyd as uitgesterf beskou, maar is in 1906 deur dr. Rudolf Marloth naby Barrydale en Willowmore herontdek.
Galery
Bronnelys Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967. REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
capensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika Kategorie:Unieke plante Kategorie:Vetplante