Staalpienk is 'n kleur, 'n diep skakering van magenta.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word staalpienk as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#CC33CCRGB-kleurmodel(204, 51, 204)CMYK(0, 75, 0, 20)HSV(300°, 75%, 80%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure en:Shades of pink#Steel pink