Purper is 'n kleur, 'n diep skakering van magenta.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word purper as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#B21B1CRGB-kleurmodel(178, 27, 28)CMYK(30, 100, 100, 0)HSV(0°, 85%, 70%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure