Die kleur vanielje is 'n ryk skakering van afwit, sowel as 'n mediumdowwe skakering van geel.
Volgens die woordeboek van kleure, was die eerste opgetekende gebruik van "vanielje" as 'n kleurnaam in Engels in 1925.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word vanielje as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#F3E5ABRGB-kleurmodel(243, 229, 171)CMYK(0, 6, 30, 5)HSV(48°, 30%, 95%) Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure