Kepler-102 is ’n hoofreeksster met vyf bekende eksoplanete. Sy ligsterkte is effens laer as dié van die Son.

Die bestaan van vyf planete om die ster is in Januarie 2014 aangekondig; drie van hulle is kleiner as die Aarde. Net een planeet se massa kon vasgestel word. Masses, radii, and orbits of small Kepler planets: the transition from gaseous to rocky planets URL besoek op 8 Januarie 2014

Planetêre stelsel

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Kepler-voorwerpe Kategorie:Planetêre stelsels Kategorie:K-tipe hoofreekssterre