duimnael|regs|280px|Suurlemoene se geel skil. Suurlemoen is 'n helder geel kleur wat verwys na die kleur van 'n ryp suurlemoen se skil.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word suurlemoen as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFF44FRGB-kleurmodel(255, 244, 79)CMYK(0, 43, 70, 0)HSV(56°, 69%, 100%) Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure