De Villiers Bester Lamprecht (22 Desember 1942 - 1 Desember 2024) was 'n Suid-Afrikaanse atleet en die eerste Suid-Afrikaner wat daarin kon slaag om 'n droommyl af te lê.Suid-Afrikaanse kampioenskappe . GBR Athletics. Verkry op 20 September 2024. Hy was ook 'n kaalvoethardloper, soos Zola Budd.
Lamprecht was 'n emeritus-hoogleraar aan die Universiteit van die Vrystaat.Div Lamprecht vier ’n mylpaal, Volksblad, 24 Desember 2012
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse atlete Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 2024