Die Suid-Afrikaanse Klas NG G16 2-6-2+2-6-2 van 1937 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorweë-era.
Tussen 1937 en 1968 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë 34 Klas NG G16 Garratt geartikuleerde stoomlokomotiewe met 'n 2-6-2+2-6-2 "Dubbel Prairie"-tipe wieluitleg in diens geplaas op die Avontuurspoorweg en die Natalse smalspoorlyne. pp. 10–11, 107, 109–110.
Eksterne skakels
Verwysings
Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine