duimnael|320px|Die "Rooinek", NG G16A no. 141 in Port Shepstone, Mei 1990 Die Suid-Afrikaanse Klas NG G16A 2-6-2+2-6-2 van 1989 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorweë era.

Tussen 1937 en 1968 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë 34 Klas NG G16 2-6-2 + 2-6-2 Garratt geartikuleerde stoomlokomotiewe in diens geplaas. In 1989 en 1990 is twee van hierdie lokomotiewe herbou na Klas NG G16A deur die Alfred County Railway. pp. 10–11, 78–79, 107, 109–110.

Vervaardigers Altesaam vier-en-dertig Klas NG G16 2-6-2+2-6-2 lokomotiewe is vir die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebou tussen 1937 en 1968. Vier is deur Société Anonyme John Cockerill van Seraing in België gelewer in 1937, twee-en-twintig deur Beyer, Peacock and Company tussen 1939 en 1958, en die laaste agt deur Hunslet-Taylor van Germiston, Transvaal in 1967 en 1968.

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine