Die Klas 7 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Kaapse Regeringspoorweë in die vorige eeu gebruik is.

In 1892 het die Kaapse Regeringspoorweë ses Klas 7-stoomlokomotiewe met 'n 4-8-0 "Mastodon" tipe wieluitleg in diens geplaas, met 'n verdere 32 tussen 1892 en 1893.

In 1912, toe hulle in die Suid-Afrikaanse Spoorweë opgeneem is, is hulle hernommer, maar het hul Klas 7-klassifikasie behou.

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine Kategorie:Stephenson-klepratwerk