Tony Jantjies (gebore 19 April 1992 in Kaapstad, Suid-Afrika) is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker- en Vodacombekerkompetisies op losskakel speel.
Hy is die jonger broer van Springbok Elton Jantjies (gebore 1 Augustus 1990).
Eksterne skakels
Tony Jantjies by itsrugby.co.uk
Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Bulls rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense