Die Indiese of Asiatiese olifant (Elephas maximus) is één van die drie nog lewende spesies olifante. Die spesie kom in Asië voor. Hulle is kleiner as die Afrika-olifante en kan ook makliker getem word. Mense het hulle oor die eeue as werksdiere ingespan. Dit is die nasionale dier van Indië.

200px|duimnael|Elephas maximus

Subspesies Daar is 5 subspesies van die olifant bekend: Elephas maximus indicus Elephas maximus maximus Elephas maximus sumatrensis Elephas maximus borneensis Elephas maximus asurus

Eksterne skakels

Kategorie:Olifante