Die Suid-Afrikaanse Klas 16E van 1990 is 'n Suid-Afrikaanse elektriese lokomotief van die Spoornet-era.

Gedurende 1990 en 1991 het Spoornet verskeie pare (anders onveranderde) Series 2 tot Series 9 Klas 6E1 elektriese lokomotiewe semi-permanent gekoppel, en hulle hergeklassifiseer as Klas 16E. 'n Enkele gedeelde eenheidnommer is aan elke paar toegeken, met die indiwiduele lokomotiewe in die pare ingeskrewe "A" of "B".,Middleton-SA Loco Guide, pp. 49-51, 54-57Inligting uit die herboulêers van indiwiduele lokomotiewe in Transnet Rail Engineering se Koedoespoortwerkswinkels, of van John Middleton en verskeie Transnetwerknemers in Koedoespoort.

Eksterne skakels

Verwysings

Kategorie:Spoorvervoer in Suid-Afrika Kategorie:Treine