Liopleurodon was ’n genus groot, vleisvretende seereptiele van die uitgestorwe klade Pliosauroidea. Die twee spesies van Liopleurodon het sowat 160 miljoen tot 155 miljoen jaar gelede tydens die Middel-Juraperiode gelewe.

Kategorie:Uitgestorwe reptiele