Die Boeing 747 Dreamlifter is 'n wyerompvragvliegtuig. Vrag word in die vliegtuig geplaas deur die wêreld se langste vraglaaier. Dit is 'n grootskaalse veranderde Boeing 747-400 en word uitsluitlik gebruik vir die vervoer van Boeing 787 Dreamliner vliegtuigdele na Boeing se monteeraanlegte vanaf verskaffers in ander wêrelddele.

Verwysings

Kategorie:Boeing