Die Pratt & Whitney JT8D is 'n lae-omleiding (0.96 tot 1) turbowaaierenjin, wat deur Pratt & Whitney in Februarie 1963 met die eerste vlug van die Boeing 727 bekendgestel is. Dit was 'n wysiging van die Pratt & Whitney J52 Turbostralerenjin wat die Amerikaanse Vloot se Grumman A-6 Intruder aanvalsvliegtuig aangedryf het. Die Volvo RM8 is 'n nabrandweergawe wat onder lisensie gebou is in Swede vir die Saab 37 Viggen-straalvegter.

'n "Vaste" weergawe vir gebruik as kragbron en skeepsaandrywing staan ​​bekend as die FT12.

Kategorie:Vliegtuigenjins