Die draakpylstert (Himantura jenkinsii) kom voor in die Indies-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Durban. In Engels staan die pylstert bekend as die Dragon stingray.
duimnael|links|'n Draakpylstert
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Verwysings
Bronnelys Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakels
http://www.fishbase.org/summary/Himantura-jenkinsii.html
Kategorie:Rôe