duimnael|regs|250px|Aktinoliet, 'n jade-agtige variëteit uit Brasilië Die kleur jade (Engels: Jade), is 'n skakering van groen met 'n ondertoon van blou. Die naam is afkomstig van die edelsteen jade, ook die niersteen genoem.
Die eerste opgetekende gebruik van jade as 'n kleur se naam in Engels was in 1892.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word jade as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#00A86BRGB-kleurmodel(0, 168, 107)CMYK(100, 0, 36, 34)HSV(120°, 100%, 80%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure en:Shades of green#Jade