Die Hardeneus-hondhaai (Mustelus mosis) kom voor in die westelike Indiese Oseaan vanaf die Rooisee tot by Durban. In Engels staan die haai bekend as die Hardnosed smooth-hound.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://www.fishbase.us/summary/Mustelus-mosis.html
Kategorie:Haaie