Die Witkol-hondhaai (Mustelus palumbes) is endemies aan die Suider-Afrikaanse kus en kom voor tussen Walvisbaai en die noorde van KwaZulu-Natal. Die haai het klein wit kolletjies op sy lyf. In Engels staan die haai bekend as Whitespotted smooth hound.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://www.fishbase.us/summary/Mustelus-palumbes.html

Kategorie:Haaie