duimnael|links|'n Alfa Romeo van 1938 wat in resiesrooi geklee is. Resiesrooi (Italiaans: Rosso corsa) is die kleur van 'n vinnige renmotor, ook bekend as Ferrarirooi.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word resiesrooi as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#CC0000RGB-kleurmodel(204, 0, 0)CMYK(13, 100, 100, 4)HSV(0°, 100%, 80%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure