Chartreuse-geel is 'n geel-groen kleur wat verwys na die Franse likeur met dieselfde naam.

Die kleurnaam chartreuse-geel is die eerste keer in 1892 gebruik. Die kleur word verkry deur geel (87.5%) en groen (12.5%) te meng.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word chartreuse-geel as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#DFFF00RGB-kleurmodel(223, 255, 0)CMYK(13, 0, 100, 0)HSV(67.5°, 100%, 100%)

Variasies van chartreuse

Njansa

Regs is 'n voorstelling van die kleur njansa.

Die eerste aangetekende gebruik van nyanza as 'n kleurnaam in Engels was in 1892.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 197; Color Sample of Nyanza: Page 61 Plate 19 Color Sample C4 Nota: Hierdie kleur het as 'n tekstielkleur ontstaan, soos aangedui deur 'n kleinletter "t" agter die naam in die indeks.

Mindaro

Regs is 'n voorstelling van die kleur mindaro.

Die eerste aangetekende gebruik van mindaro as 'n kleurnaam in Engels was in 2001.

Peer duimnael|links|140px|Peer

Peer is 'n gedesatureerde chartreuse-geelkleur wat Anjou- of Bartlettpere naboots.

Suurlemoen-lemmetjie

Suurlemoen-lemmetjie is 'n fluoreserende chartreuse-kleur wat verwys na 'n kombinasie van suurlemoen- en lemmetjie-vrugtegeure.

Lemmetjie duimnael|links|Lemmetjie

Lemmetjie is 'n kleur wat 'n voorstelling is van die sitrusvrug bekend as 'n lemmetjie.

Die eerste aangetekende gebruik van lemmetjiegroen as 'n kleurnaam in Engels was in 1890.The Daily News (Londen) 14 Julie 1890.

Groen-geel

Regs is 'n voorstelling van die webkleur groen-geel, 'n ligte skakering van chartreuse.

Lentegroen

Regs is 'n voorstelling van die webkleur lentegroen.

Die eerste aangetekende gebruik van lentegroen as 'n kleurnaam in Engels was in 1766.

Grasgroen

Regs is 'n voorstelling van die webkleur grasgroen.

Pistagiogroen duimnael|links|Pistagioneute wat nog ryp moet word

Regs is 'n voorstelling van die kleur pistagiogroen.

Die eerste aangetekende gebruik van pistachio green as 'n kleurnaam in Engels was in 1789.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 202; Color Sample of Pistachio Green: Page 61 Plate 19 Color Sample C6

Bron: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Pistachio Green (Color Sample #135).

Limeriek

Regs is 'n voorstelling van die kleur limeriek.

Die eerste aangetekende gebruik van limeriek was in 2001, when it was formulated as one of the colors on the Xona.com Color List.

Geelgroen

Regs is 'n voorstelling van die webkleur geelgroen, 'n mediumdowwe skakering van chartreuse.

Appelgroen 200px|duimnael|links|'n Granny Smith-appel

Regs is 'n voorstelling van die kleur appelgroen.

Die eerste aangetekende gebruik van appelgroen as 'n kleurnaam in Engels was in 1648.Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 189; Color Sample of Apple Green: Page 61 Plate 19 Color Sample J6

Source of color: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Apple Green (Color Sample #115).

Seeskilpadgroen duimnael|links|200px|'n Seeskilpad

Regs is 'n voorstelling van die kleur seeskilpadgroen.

Bron: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Turtle Green (Color Sample #120).

Avokado duimnael|links|160px|'n Avokadopeer

Avokado is 'n kleurnaam wat die buiteskil van 'n avokadopeer naboots.

Avokado was 'n algemene kleur vir metaaloppervlakke (insluitende motorvoertuie en kombuistoerusting) gedurende die 1970s.

Olyf duimnael|links|Groen olywe

Olyf is 'n donker skynsel van geel tipies by groen olywe waargeneem. Die komplementêre kleur van olyf is ligblou.

Komboegroen duimnael|links|Komboe van die kelpplant Saccharina japonica, die bron van die meeste komboe.

Regs is 'n voorstelling van die kleur komboegroen. Dit verteenwoordig 'n eetbare kelpplant uit Oos-Afrika.

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure