Die kleur Pastelgeel is 'n effens ligter skakering van geel.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word pastelgeel as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFFF66RGB-kleurmodel(255, 255, 102)CMYK(0, 0, 60, 0)HSV(43°, 100%, 70%)

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Artikel is uit die Italiaanse wiki-artikel :it:Giallo pastello vertaal

Kategorie:Kleure