Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir die gewas en plantsaad, sien vlas.

duimnael|regs|150px|Vlassaad Vlas is 'n goudgeel kleur wat herinner aan die kleur van vlassaad.

Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan vlassaadkleur geproduseer word.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word vlas as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#EEDC82RGB-kleurmodel(238, 220, 130)CMYK(7, 8, 60, 0)HSV(50°, 45%, 93%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure