Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir die voedselspesery, sien mosterd.

duimnael|Mosterd op 'n sny brood Mosterd is 'n goudgeel kleur wat herinner aan die kleur van mosterd.

Deur die vermenging van geel, rooi en blou kan mosterdkleur geproduseer word.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word mosterd as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFDB58RGB-kleurmodel(255, 219, 88)CMYK(1, 12, 77, 0)HSV(33°, 255%, 172%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure