Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir die gewas en vrugte, sien nartjie.
Mandaryn is 'n oranjegeel kleur wat herinner aan die kleur van nartjies.
Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan mandarynkleur geproduseer word.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word mandaryn as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFCC00RGB-kleurmodel(255, 204, 0)CMYK(0, 20, 100, 0)HSV(48°, 100%, 100%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure