duimnael|links|Geel skoolbusse oral waar jy kyk.

Die kleur Skoolbusgeel het byna dieselfde skakering as goud.

Skoolbusgeel se naam is ontleen aan die destydse Amerikaanse skoolbusse en is sedert 1939 in gebruik. 'n Ene Professor Frank W. Cyr het in April 1939 'n konferensie in New York gehou om riglyne neer te lê vir die konstruksie van skoolbusse, waartydens die gebruik van hierdie besondere skakering van geel vir die verfwerk aanvaar is. Die geel is gekies omdat swart skrifletters in kontras daarmee hoogs sigbaar is, selfs in die afwesigheid van goeie beligting.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word skoolbusgeel as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFD800RGB-kleurmodel(255, 216, 0)CMYK(1, 12, 100, 0)HSV(36°, 100%, 50%)

Sien ook Lys van kleure

Artikel is uit die Italiaanse wiki-artikel :it:Giallo scuolabus vertaal

Kategorie:Kleure