Poublou is die kleur van 'n pou (Pavo cristatus) (voël) se verekleed. Dit is 'n gryserige blou kleur en 'n variant van die kleur siaan. Die Griekwas rugbyspan se truikleur is poublou.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word poublou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#008699RGB-kleurmodel(0, 180, 132)CMYK(81, 29, 99, 6)HSV(180°, 100%, 53%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure