duimnael|Ligging van Patagonië duimnael|Satellietbeeld van Patagonië
Patagonië (Spaans: Patagonia) is 'n gebied aan die suidelike punt van Suid-Amerika. Die gebied lê suid van die Coloradorivier (41ste breedtegraad) en strek tot aan die Straat van Magellaan. Dit sluit dele van Chili en Argentinië in.
In Chili beslaan dit die streke Los Lagos, Aysén en Magallanes y la Antártica Chilena. In Argentinië strek dit oor die provinsies Neuquén, Río Negro, Chubut en Santa Cruz. Die grense is egter nie duidelik vasgestel nie. Volgens sommige is Vuurland ook 'n deel van Patagonië.
Bevolking en landoppervlakte:Argentina: Population Census of 2001.Chile: Population Census of 2002. Oppervlakte Bevolking DigtheidChili 256 093 km2 261 289 1,0 per km²Argentinië 786 983 km2 1 738 251 2,2 per km²Totaal 1 043 076 km2 1 999 540 1,9 per km²
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Argentinië Kategorie:Geografie van Chili