Savoiblou poog om 'n kleur van Savoi voor te stel. Dit is 'n groenerige blou kleur en 'n variant van die kleur siaan.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word savoiblou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#4B61D1RGB-kleurmodel(75, 97, 209)CMYK(77, 66, 0, 0)HSV(230°, 64%, 82%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure