Ougoud is 'n diep goudgeel kleur wat gebruik word as omranding aan die Springbokbaadjie.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word ougoud as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#CFB53BRGB-kleurmodel(207, 181, 59)CMYK(0, 13, 71, 19)HSV(49°, 71%, 81%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure