Papajaklits is 'n vaal-oranje kleur, dit stel die kleur voor wat verkry word as verpulpte papajas met vanielje roomys, geklopte room of jogurt gemeng word.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word Papajaklits as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FFEFD5RGB-kleurmodel(255, 239, 213)CMYK(0, 0, 50, 100)HSV(37°, 16%, 100%)

Sien ook Lys van kleure

Verwysings

Kategorie:Kleure en:Shades_of_orange#Papaya_whip