links|duimnael|200px|Die kleur se naam kom van die sjampanjedrankie af.
Sjampanje is 'n kleur, 'n geel tintsel van wit, en kry sy naam van die ooreenkoms met die sjampanjedrankie.
In 1987 is die kleur "Sjampanje" ingesluit in die X11-kleurlys, wat na die uitvinding van die wêreldwye web in 1991, bekend staan as die X11-kuberkleure.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word Sjampanje as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#F7E7CERGB-kleurmodel(247, 231, 206)CMYK(0, 6, 17, 3)HSV(37°, 17%, 97%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure