Skokpienk of skreeupienk is 'n baie skerp pienk kleur.
Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word skokpienk as volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#FC0FC0RGB-kleurmodel(252, 15, 192)CMYK(0, 94, 24, 1)HSV(315°, 94%, 99%)
Sien ook Lys van kleure
Kategorie:Kleure