Denimblou is 'n kleur, 'n indigoskakering van blou.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word denimblou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#1560BDRGB-kleurmodel(21, 96, 189)CMYK(89, 49, 0, 26)HSV(213°, 89%, 74%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure

en:Indigo#Denim