Koningsblou is 'n kleur, 'n helder skakering van blou.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word koningsblou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#4169e1RGB-kleurmodel(65, 105, 225)CMYK(71, 53, 0, 12)HSV(225°, 71%, 88%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure