Kobalt is 'n diep kleur, 'n donker skakering van blou.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word kobalt soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#0047abRGB-kleurmodel(0, 71, 171)CMYK(100, 58, 0, 33)HSV(215°, 100%, 67%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure