Donkerblou is 'n kleur, die tweede diepste skakering van blou na middernagblou.

Kleurkoördinate Volgens verskeie kleurskemas word donkerblou soos volg voorgestel: ModelKoördinateHeksadesimale kode#003399RGB-kleurmodel(0, 51, 153)CMYK(100, 67, 0, 40)HSV(220°, 70%, 60%)

Sien ook Lys van kleure

Kategorie:Kleure